Namibiese vroue ervaar ook meer werkloosheid as mans

Reaksie word ontvang op berigte vanuit Suid-Afrika dat swart vroue die meeste werkloosheid verduur met 40,6 persent van hulle wat werkloos is. Volgens Frederico Links, ‘n navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die prentjie in Namibië vertoon baie dieselfde.