Namibiese toerismesektor tel op

Die afgelope twee jaar was waarskynlik die moeilikste jare vir die toerisme-sektor in Namibië en wêreldwyd. Met hierdie jaar wat tot ‘n einde kom, het Kosmos 94.1 Nuus met ‘n plaaslike toergids, Joseph Kafunda, gepraat om vir ons sy ontleding van 2022 te gee wat toerismeprestasies betref. Kafunda sê hy dink Namibië vaar baie beter as talle ander lande…