Namibiese polisiehoof sê aandag moet aan grondkwessie gegee word

Die Namibiese polisiehoof, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga, het gesê hy moes self na die toneel op die Daan Viljoen-pad wes van Windhoek gaan om sy lede te ondersteun waar grondgrypers vroeër vandag gewelddadig geraak het en lede van die polisie ontplooi moes word. Neitunga praat met Kosmos 94.1 Nuus.

Ndeitunga het ook ‘n beroep gedoen op diegene wat verantwoordelik vir grondkwessies is, om dringend aandag daarvan te gee.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *