Namibiese leerders skrikkerig vir Delta-variant

Die hoofmeisie van Immanuel Shifidi Sekondêre Skool, Olga Chichmarev, het aan die Nambiese dagblad, The Namibian, gesê tydens die skoolvakansie het die nuus van die Delta-variant van die Covid-virus die meeste van die leerders in Namibië laat skrik. Sy sê leerders het geen keuse gehad as om terug te keer skool toe nie, want die eksamens lê voor.