Namibiese ekonoom voorspel repo-koers bly onveranderd

‘n Namibiese ekonoom voorspel dat die Bank van Namibië die repo-koers onveranderd sal laat. Die bank maak môre sy eerste monetêre beleidsaankondiging. Ekonoom Mally Likukela verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.