Namibiese boere aangeraai om inheemse beesrasse by kudde in te teel

Boere in Namibië word aangeraai om inheemse beesrasse soos Afrikaner en Nguni by hulle kudde in te teel. Dié rasse is taaier en meer gehard as die tradisionele Bonsmara, Brahman ensovoorts, maar boere sal dan seker ook minder uitslag. Maar met klimaatsverandering is daar dalk nie ‘n ander opsie nie? Kosmos 94.1 Nuus het met die onafhanklike plaaslike landbou-navorser Wallie Roux gepraat oor die kwessie.