Namibiërs wat na Suid-Afrika reis word gemaan oor veiligheidsituasie in die buurland

Namibiërs wat na Suid-Afrika reis word deur kundiges gemaan om versigtig te wees en hulle self op hoogte te bring met die veiligheidsituasie in die buurland. Dr. Johan Burger van die Instituut vir Sekuriteitstudies in Suid-Afrika, gee sy mening hieroor aan Kosmos 94.1 Nuus.