Namibiërs het tot die einde van 2023 om Simkaarte te registreer

Verpligte Simkaart-registrasie het in Namibië begin en loop volgens die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, op 31 Desember 2023 ten einde. Cran is tot dusver tevrede met die verloop van registrasie. MTC sê hy is ook suksesvol in sy veldtog vir Simkaart-registrasie vir sy meer as twee miljoen kliënte.John Ekongo, MTC se korporatiewe kommunikasiebestuurder, veruidelik aan Kosmos 94.1 Nuus watter dokumente nodig is vir registrasie.