Namibië vertoon goed by Afrika-mynindaba

Die Afrika-mynindaba wat Maandag begin het in Kaapstad, sluit môre af. Dit is een van die grootste byeenkomste vir mynwese op die vasteland. Namibië word ook verteenwoordig en Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese Veston Malangu gesels…