Namibië Toerismeraad kan slegs tot November salarisse betaal

Namibië Toerismeraad sal slegs tot November fondse hê om salarisse aan sy personeel te betaal. Die uitvoerende hoof van die raad, Digu //Noabeb, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê met die toerismesektor wat tydens die Covid-pandemie ineengestort het, het die raad ook geen heffings uit dié sektor ontvang nie. Hy verduidelik hul penarie.

Hy het gesê die raad het wel konsultasies met die toerismeministerie en ministerie van finansies gehad vir bykomende finansiële hulp.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *