Namibian Marshal Rangers is die naweek op bystand

Namibian Marshal Rangers is die naweek op bystand saam met die Stad Windhoek. Hulle ambulanse is ook slaggereed indien benodig. Marshal Ranger Sean Naude het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle verleen nie net bystand in Windhoek nie, maar sal ook landswyd hulp verleen. Naude sê hulle is net ‘n telefoonoproep ver en verskaf hulle noodnommers.