Namiba Travel & Tourism Forum reageer op inentingsveldtog in toerismesektorJanuary 19, 2022

Die reisbedryf in Afrika moes tydens die Covid-pandemie aanpas by die behoeftes van Europese toeriste, aangesien Europese lande op inenting gefokus is. Na aanleiding hiervan het die Namibiese toerismeministerie hul Covid-inentingsveldtog onder die toerismesektor afgeskop en word Namibiese toerisme-maatskappye en toergidse aangemoedig om ingeënt te word. Nrupesh Soni van die Namibia Travel & Tourism Forum verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus hul mening oor die Namibiese toerismesektor se inentingsveldtog, asook die implementering van die Trusted Travel System.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *