Namcor sê oor ligte oliebron

Namcor het meer inligting bekend gemaak oor die ontdekking van bronne ligte ru-olie in die eksplorasie-gebied 2913B ongeveer 300 kilometer aflandig in die verre Suide. Nes die bronne by Shell se Graff 1-put, moet daar nog bewys word dat die kommersieel bruikbaar is. Paulo Coelho, Namcor se bestuurder vir kommunikasie …