NamChicken ondersteun dierewelsyn

Die dierebeskermingsgroep, Civilian Animal Protection Unit, bekend as CAPU, het ‘n borgskap van 10 000 Namibiese dollar by Namib Poultry Industries se NamChicken ontvang. Charne Wasserfall sê die fondse sal baie help vir veral die sterilisasie van diere.