Nam se krieketveterane sien uit die vierhoekige reeks in SA

Die Namibiese Veteraan-krieketvereniging gaan deelneem aan die Afrika-Asië vierhoekige toernooi wat die Sondag afskop en op 1 Desember tot ‘n einde loop. Dit vind by die Irene Buitekluboord en Cornwall Hill-kollege in die buurland plaas. Die spelers oor 50 jaar sien uit na ‘n opwindende reeks. Die span word deur Francois Erasmus bestuur, en Norbert Manyande afgerig. Erasmus het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.