Nam se handelsbalans vir Junie bekend

Die maand van Junie het Namibië se handelsbalans met 18,2 miljard Namibiese dollar gestyg, ‘n toename van 29,6 persent en 19,6 persent as dit met die vlak van 14,1 miljard Namibiese dollar en 15,3 miljard Namibiese dollar en Mei 2021 en Junie 2020 onderskeidelik vergelyk word. Die handelsbalans van 987 miljoen Namibiese dollar bly ‘n tekort van 3,2 miljard Namibiese dollar in Mei 2021 en 126 miljoen Namibiese dollar in Junie 2020. Jason Kasuto, ‘n Namibiese ekonoom verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Die handelsamestelling van Namibië per vennoot dui aan dat China die grootste uitvoermark van Namibië is, terwyl Suid -Afrika die belangrikste invoermark was. Kasuto was dit eens dat Namibië moet diversifiseer.