Nam-gevangenes skryf ook eksamen vir verskeie kursusse

Terwyl daar ‘n handvol gevangenes in Suid-Afrika is wat tans matriek skryf, sê die hoof van die Namibiese korrektiewe diens, adjunk kommissaris-generaal Sam Shaalulange van die personeel-direktoraat, dis nie net matrikulante wat plaaslik voorberei nie… daar is verskeie kursusse wat deur die gevangenes geloop word.