Nam-Bots veiligheidsessie gehou

Die 29ste sitting van die Namibië/Botswana-gesamentlike permanente kommissie oor verdediging en veiligheid is afgehandel. Die kommissie het beraadslaag oor verskeie politieke, ekonomiese, maatskaplike, omgewings- verdedigings- en veiligheidskwessies tussen die twee lande. Frans Kapofi, minister van verdediging het sy reaksie oor die afgelope vergadering so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…