Naanda gesels oor AU se veiligheidsraad

Namibië is vanaf 1 April ‘n lid van die Veiligheidsraad se Vredes- en Sekerheidsraad van die Afrika-unie. Die voorsitterskap van die raad is op ‘n rotasiebasis met elke lid van die raad wat ‘n geleentheid sal kry om die raad te voorsitter te wees. Sedert November is dit Namibië se beurt om as die raad se voorsitter te dien. Die raad is veral belangrik vir die vasteland wat deur geweld geteister word. Die uitvoerende direkteur in die ministerie van internasionale betrekkinge, Penda Naanda, gesels oor wat Namibië kan verwag.