Na beloftes in 2018, is rooilyntroues se wetgewing steeds onveranderd

Regskenners sê dit is hoogtyd dat die wetgewing in verband met huwelike noord van die rooilyn. Die wetgewing bepaal dat alle huwelike in daardie gebied outomaties buite gemeenskap van goedere is wat talle vroue benadeel as gevolg van kulturele praktyke. Daar is reeds in 2018 beloof dat die wetgewing binnekort aangepas sou wees maar, tot op hede, is dit nog nie aangespreek nie.