‘n Kwart van die beloofde huise in Marikana gebou

Amnestie Internasionaal Suid-Afrika sê net sowat 544 van die 2 000 huise wat aan inwoners van Marikana in Noordwes beloof is, is gebou. ‘n Veldtog-koördineer van die organisasie, Sibusiso Khasa, sê die myn-Die ANC het in sy afwesigheid geskitter op gister se tienjaar-herdenking van die Marikana-slagting in Noordwes. Tydens die geleentheid is ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om verskoning te vra oor die dood van tientalle Lonmin-mynwerkers wat deur die polisie doodgeskiet is. Ramaphosa was op daardie tydstip ‘n nie-uitvoerende direkteur van die myngroep. Werkers het ook gevra dat 16 Augustus tot openbare vakansiedag verklaar word. Intussen het Amnestie Internasionaal se woordvoerder, Sibusiso Khasa, gesê slegs sowat 544 van die 2 000 huise wat aan Marikana se inwoners belowe is, is reeds gebou: