Myn-ingenieur van Uranium One sê loging is veilig

Die myn-ingenieur van Uranium One wat uraan-eksplorasiewerk in die omgewing van Leonardville doen, Aldo Hengari, het die versekering gegee dat die metode in sito loging omgewingsvriendelik en veilig is. Die maatskappy het agt eksklusiewe prospekteringslisensies. Hengari gesels met Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus op die plaas Tripoli naby Leonardville.

Hengari verduidelik die proses…