MTN het sy bekendstelling in die hoofstad gehou

Die kommunikasie-reus het sy bedrywighede in Namibië aangekondig en sal internetdienste aan besighede bied. Elia Tsouros, die besturende direkteur van NTN Namibië het die maatskappy se strategie so verwoord.