Mthethwa ondersteun geslagsgeweld-beraad ten volle

Die buurland se minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, sê hy ondersteun die Presidensiële Beraad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord ten volle. Die beraad staan onder leiding van President Cyril Ramaphosa en skop vandag in Midrand, Gauteng af. Die tweedaagse beraad sal besin oor die werk wat sedert 2018 gedoen is om die plaag hok te slaan. Volgens Mthethwa is sy departement daartoe verbind om verskeie gemeenskapsgedrewe ingrypings te lei om teen die plaag op te tree: