Motorongelukke neem skerp toe

Motorongelukke het plaaslik skerp toegeneem en oor die naweek is drie persone doodgery met verskeie ander ongelukke wat aangemeld is, ook van dronkbestuurders. Van die 21 insidente wat in die misdaadverslag van die polisie vervat is, is daar sewe sake van roekelose bestuur aangemeld. Hoofinspekteur Rozario Cotezee van Nampol se verkeersdepartement sê die onus berus by die bestuurders…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *