Motoriste moenie vergeet om brandstoftenke voor middernag vol te maak nie

Namibiese motoriste moenie vergeet om voor middernag hul brandstoftenke vol te maak nie. Sakke sal diep geskud moet word met petrol wat met 1 dollar 20 sent styg en diesel met 1 dollar 30 sent. Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging deel hul moedeloosheid met Kosmos 94.1 Nuus oor die styging by die brandstofpomp. Pendapala Nakathingo van die vereniging…

Nakathingo het ook gesê ‘n styging in taxi- en bustariewe is ‘n moontlikheid…