Mosiehof: 27 eiendomme is betaalbaar, 37 lenings ook

Regters Boas Usiku en George Coleman het vanoggend se mosiehof in die hoofstad hanteer. Daar was 134 aansoeke met tien reël 108 aansoeke op die rol. Kommersiële banke het 67 van die aansoeke gebring. Drie voertuie is opgeëis met 27 eiendomme, met uitstaande skuld van 30,7 miljoen Namibiese dollar is betaalbaar. Daar is totale leningskuld van 6,1 miljoen in 37 lenings waarvoor betaling geëis word. Maandag sal regter Orben Sibeya 24 onverdedigde egskeidings hanteer.