Moses Matyayi sê waarom hy Stad Windhoek se uitvoerende hoof moet wees

Die kandidate vir Stad Windhoek se uitvoerende hoof kry vandag geleenthed om op ‘n openbare platform inwoners en raadslede met hul leierskap en bestuursvermoë te beïndruk. Moses Matha-yi, wat tans die uitvoerende hoof van Otjiwarongo-munisipaliteit is, het sy kwalifikasies en leierskapsrolle in verskeie openbare sektore uitgelig. Hy sê in die hoofstad is daar kwessies van die diens van grond en infrastruktuur-ontwikkeling.

Matyayi het gesê daar sal saam met die regering gewerk rakende maatskaplike kwessies en die private sektor moet fondse verskaf.