Moenie SA na-aap… ons hou julle dop

Die Namibiese polisie het lede van die publiek gewaarsku dat wetteloosheid nie geduld sal word nie. Dit volg na beroepe deur lede van die Namibiese publiek op verskeie sosiale media platforms om op 16 Julie bymekaar te kom en ook soos in Suid-Afrika winkels te begin plunder. Die woordvoerder van Nampol Hoof Inspekteur Elifas Kuwinga het die mag te standpunt so verwoord…