Mkhwebane sê sy het nog prokureurs

Die geskorste Openbare Beskermer in die buurland, Busisiwe Mkhwebane, het vandag aan die Artikel 194-komitee gesê haar regspan sal voortgaan om haar te verteenwoordig terwyl haar ampsaanklag-proses voortduur. Sy het aan die ampsaanklag-komitee gesê dit was nie ‘n onttrekking toe haar regsverteenwoordigers, Seanego Prokureurs, verlede week by die verrigtinge uitgestap het nie. Mkhwebane het lede van die komitee ook daarvan beskuldig dat hulle vyandig is teenoor haar: