Ministers se voordele moet waai sodat amptenare verhoging kan kry

Reaksie word ontvang op kommentaar deur lede van die publiek dat staatsamptenare ‘n verhoging kan kry sou die talle voordele van ministers besnoei word. Die aanmerking kom na die regering bevestig het hy het nie geld vir verhogings nie. Die plaaslike ontleder dr. Ndumba Kamwanyah het sy mening so verwoord.