Ministers besoek Kavango Wes-grenspos

Die Namibiese veiligheidsminister dr. Albert Kawana en die vervoerminister John Mutorwa, gaan môre die Namasila-polisiekantoor in die Kavango Wes-streek aan die Namibiese-Angolese grens besoek. Sakeus Kadhikwa, die skakelbeampte van die veiligheidsministerie, het die besonderhede.