Ministerie verskaf meer inligting oor reispermit-slenter

Meer inligting is bekend oor die jongste slenter waar daar kwansuis ‘n permanente reispermit te koop is om in die land te gebruik terwyl die streke ingeperk is. Die Namibiese ministerie van inligting het lede van die publiek gewaarsku dat geen permanente permitte bestaan nie en dat die uitreik van permitte gratis is. Die woordvoerder van die ministerie Elijah Mukubonda…