Ministerie sê oor beplanning vir skoolplasings in ’23

Namibiese leerders sal hul rapporte voor of op 7 Desember ontvang. Soos die vakansie vir leerders nader, by beide hoërskole en laerskole, het sommige ouers ongelukkig nog nie plek in skole vir hul kinders vir volgende jaar gekry nie. Die adjunk-uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Edda Bohn, gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor beplanning en plasings vir volgende jaar.