Minister was laat met hervormings

‘n Kundige oor die volhoubare oorgang van energiestelsels by die Universitiet van Stellenbosch, Mark Swilling, het die energiehervormings verwelkom wat president Cyril Ramaposa gister aangekondig het. Hy sê dit is produktief vir die land dat die president die minister van minerale hulpbronne en energie se vorige besluite tersyde gestel het. Swilling sê die hervormings sal ‘n reuse nuwe alternatiewe energiebedryf ontsluit en is die doeltreffendste manier om beurtkrag uit te skakel: