Minister maan die publiek oor inperkingstye

Die Namibiese minister van justisie, Yvonne Dausab, maan die publiek om by die aandklokreël te hou. Sy was gisteraand die gas van die Namibiese teenmisdaad realieteitsprogram Copps 94.1 van Kosmos 94.1, die Windhoekse Stadapolisie en borge. Dausab het inwoners van die hoofstad ook aangemoedig om by inperkingstye te hou en om te verseker kroeë sluit betyds. Francois Lottering was op grondvlak.