Militêre kenner sê NDF-standaarde moet hoog wees

Die bekende militêre kenner Helmoed Heitman het die bepalings van die Namibiese weermag vir sy indiensneming ondersteun. Namibiërs is in rep en roer daaroor omdat hulle meen die Engels, die MIV-status en die fiksheidsvlakke diskrimineer. Maar, Heitman stem saam. 

Die minister, Frans Kapofi het ook aan media bevestig dat die weermag nie ‘n werksagentskap is nie.