Mikropadda herondtek in Overberg

‘n Nuwe bevolking van die hoogs bedreigde mikropadda, Microbatrachella capensis, is by die Nuwejaarsvleiland Spesiale Bestuursgebied in die Overberg in die Wes-Kaap gevind. ‘n Projekbestuurder vir die omgewing, Ross Kettles, sê die padda is so groot soos ‘n mens se duimnael. Hy sê die totale oppervlakte waar dié mikropadda wêreldwyd voorkom, beslaan altesaam slegs sewe vierkante kilometer: