Mielie-oes is so groot, hulle sukkel met stoorfasiliteite

Volgens Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van die NMI-groep, sal die jaar se mielie-oes die grootste tot dusver in die geskiedenis te wees. Soveel so, dat daar ‘n tekort aan bergingsfasiliteit is. Collard sê voorraad sal tot volgende jaar hou.