Methealth sal Namib Laboraties toetse betaal

Methealth mediesefonds-administrateurs het te kenne gegee dat as gevolg van die groot hoeveelheid Covid-toetse wat by Namib Laboratories by die Wanderers sportklub in die hoofstad gedoen word, het hy besluit dat hy wel die koste van die toetse sal terugbetaal. Methealth sê die laboratorium is nie by die vereniging vir mediese fondse geregistreer nie maar, dat hy steeds die kostes sal betaal. Lede wat eise wil indien moet die finale toetsuitslag, kwitansie wat betaling bewys, volle naam van die hooflid, en die mediesefonds nommer. Methealth sê net toetse vanaf 1 Junie 2021 sal terugbetaal word.