Metcalfe gesels oor brief aan Shangula

Richard Metcalfe van die prokureursfirma Metcalfe Beukes in Walvisbaai, verteenwoordig ‘n groep van 167 Namibiërs, onder wie 90 professionele mense in die gesondheidsbedryf. Hy het namens sy kliënte ‘n prokureursbrief aan die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula gerig oor entstowwe en ivermektien. Metcalfe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor sy kliënte se kommer oor entstowwe…

En oor ivermektien het hy die volgende te sê gehad