Mes-aanval was terreur

Nieu-Seeland se eerste minister, Jacinda Ardern, het die voorval waarin ses mense by ‘n supermark in Auckland gesteek is, as ‘n terroriste-aanval beskryf. Sy sê die aanvaller, ‘n Sri Lankaan wat in 2011 in Nieu-Seeland aangekom het, word sedert 2016 dopgehou maar owerhede kon hom weens wetlike verpligtinge nie aankeer nie. Die man is deur die polisie doodgeskiet. Ardern sê dit was ‘n sinnelose gewelddadige aanval: