Menstruele gesondheid en higiëne ‘n menseregtekwessie

Vanjaar se herdenking van die vierde Menstruele Gesondheid en Higiënedag in Namibië is op Rehoboth by die Origo Primêre Skool gevier. Namibiëag mentstruele gesonheid en higiëne as ‘n menseregte-kwessie. Kliniese sielkundige Ayesha Wentworth deel die belangrikheid van die geleentheid met Kosmos 94.1 Nuus.