Mensregtedag fokus ook op vroueregte

Menseregtedag is oor twee dae in Namibië by die Franco-Namibiese Kultuursentrum, die FNCC, gevier met die tema: “Equality – Reducing inequalities advancing human rights.” Vennote sluit in die Verenigde Nasies in Namibië, die FNCC, Rand Merchant Bank (RMB) Namibia, Café Prestige en die Namibiese regering. Welda Mouton, woordvoerder van die VN se inligtingsentrum in Namibië gesels met Kosmos 94.1 Nuus.