Menseregte tydens die Covid-pandemie verduidelik

In die meeste gevalle weet mense nie wat hul regte is en hoe om dit te gebruik nie. Baie mense sê ek ken my regte, maar weet nie regtig wat menseregte is nie. Tydens vandag se Covid-19-gesprek van die inligtingsministerie oor menseregte tydens die Covid-pandemie, het John Nakuta, ‘n lektor in regte by die Universiteit van Namibië, meer verduidelik