‘Mense het die reg om meer van ons te vra’

Die Namibiese kabinet vergader vandag om verskeie kwessies te bespreek. President Hage Geingob het die vergadering amptelik geopen. Hy sê die huidige uitdagings is groot maar mense het die reg om meer te eis van die regering…

En hy sê dit is die regering se plig om beter te doen.