Meeste Oekraïnse vlugtelinge is op pad Pole toe

Die Verenigde Nasies se hoë kommissaris vir vlugtelinge sê meer as 756 000 van die vlugtelinge uit Oekraïne kies koers na die naburige Pole. Na raming is 1,36 miljoen mense gedwing om uit Oekraïne te vlug sedert Russiese magte se inval op 24 Februarie. ‘n Woordvoerder van die kommissaris, Joung-ah Ghedini-Williams, sê sommige mense wag steeds by die grenspos om Pole binne te gaan: