Meer regulatoriese ingrypings in banksektor vereis

Meer regulatoriese ingrypings word in die banksektor vereis vir finansiële stabiliteit in die land, veral met lenings wat nie terugbetaal word nie wat tot ‘n ongekende vlak styg. As na die huidige situasie gekyk word met pryse, veral voedselpryse wat aanhou styg, hoe kan gewone Namibiërs oorleef? Ekonoom Jason Kasuto gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.