Meer oor nuwe ID-dokument vir Namibië

Die nuwe Namibiese ID-dokument is vandag deur die minister van binnelandse sake Albert Kawana bekend gestel. Kawana het meer besonderhede bekend gemaak en sê daar sal ondersoek ingestel word om die dokument as paspoort te gebruik, ten minste in die SAOG-streek …

Die nuwe ID het verskeie ander voordele omdat bedrog beperk kan word…