Meer oor ‘daardie’ kameras op pad na Arandis

Sosiale media gons oor sogenaamde spoed kameras wat tussen Usakos en Arandis opgerig is. Die kameras is deur die Nasionale Padveiligheidsraad opgerig. Volgens Eugene Tendekule kan die kameras jou motor se besonderhede opneem en stoor, en gee ook waarskuwings as jy te vinnig ry, sowel as weerstoestande. Tendekule verduidelik.